Hallo daar!

Welkom by bloedbek se plek, waar ons die bloed laat vloei, figuurlik gesproke natuurlik en ook darem ‘n paar lagbuie veroorsaak, net om so bietjie verspottendheid in te bring. As jy dan nog energie het kan ons ook die trane laat vloei, huil is goed vir opgekropte emosies man, ja mans mag ok mos huil, of nie?

2 Responses

  1. Soos my oupa sou geseg het: ‘n kontradikiteit in jou, Bloedbek.

    Jy staan positiewiteit voor, met ‘n naam so dié?😉

    Welkom in die wêreld vannie Bose Blog.

    • Dalk is die naam ‘n metafoor, of dalk nie? Wel dit was so lekker oppie tong en toe gebruik ek dit. Of soos die mense seg: “Whats in a name?” Humor?

      Joh jy laat my welkom voel, maar hoekom dan Bose Blog, dis effe kras, of nie?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: