Uit my groente tuin

apr 2010 124

 

Wat ‘n lekkerte as jou tuin sulke lekker eetgoete kan voorsien. Dit lyk dalk nie soos Woolies se kos nie, maar ek het dit self geplant en my bure het saamgeeet.

apr 2010 131

 

Net ‘n paar waatlemoen pitte en siedaar!

Ek kan nie wag vir planttyd nie.

7 Responses

  1. Net een waatlemoen?

    Seker die moeite werd. Ek wonder of die waatlemoen in ‘n koffieblik sal groei?

  2. Snotkop grieta, daar was darem pampoentjies en spinasie ook. dis darem die lekkerste. om te sien ander geniet dit wat uit jou tuintjie kom. of dit nou waatlemoen, wortel of blommetjie is.

    • Ek het gesien. Ek het sommer gewonder of Bloedbek net een waatlemoen kon oes. Dit het die afgelope tyd baie duur geword.

      • Xena, ek het meer as tien waatlemoene geoes, die butternuts het ek nie getel nie. Ek het nog ”n paar pampoene oor en dit was alles my eerste probeerslag.

  3. en dit is terapeuties ook Olga

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: