Woensdag humor

men and messages

*******************************

SPRAAKTERAPEUT
Die aantreklike jong spraakterapeut vestig haar in die Kaap, waar sy ‘n praktyk begin.
Sy het ‘n groepie hakkelende jong mans, maar maak nie eintlik vordering met hulle nie.
Uiteindelik besluit sy om ‘n ongewone eksperiment te probeer:
Sy kom na die groepsessie met skamele klere aan. Sy beloof dat as enige van die jongmans in die groep vandag ‘n sekere ding kan regkry, sy hom ‘n Franse soen sal gee as beloning. Hy moet die dorp waar hy gebore is, se naam kan s? sonder om te hakkel.

So ges?, so gemaak.

Opgewonde probeer die eerste ou: ‘K-k-k-k-k-Kaapstad-!’ en sink moedeloos op sy stoel neer.
Die tweede ou staan op en s?: ‘MmmmmmmMalmesbuRy!-‘ en slaan moedeloos op sy heup.
Die derde ou haal diep asem en s?: ‘Durban!’
‘Mooi!’ s? die spraakterapeut en soen hom ‘n volle minuut lank met oorgawe, soos sy beloof het.

Toe sy klaar is, vra sy: ‘En wat s? jy daarvan?’
Waarop hy uitasem antwoord: ‘……v-v-v–v-v-ville!-‘

++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++

thirsty

SOMMER NET

One Response

  1. wha ha ha ha ha. daar kry hy appro.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: