Grensloos

Wat is die hindernis in jou pad om te wees wie jy wil wees, om te bereik wat jy wil betreik, om te doen wat jy wil doen? Om werklik te leef?

19

Ons het almal doringdrade en grense wat ons verhoed om sukses te bereik, maar elke grenslyn het iewers ‘n hek of ‘n gat of ‘n ander oorklim plek.

Ons word so vasgevang in ons omstandighede, soveel redes om moed op te gee, of bloot saam met die stroom te swem dat ons vergeet daar is ‘n Ligtoring wat wag om ons lewenspad te verlig.

Vuurtoring

Hierdie Lig is altyd daar, ons moet net bereid wees om die skakelaar te druk.

One Response

  1. True. wat n mission

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: