York se geheim (via kyker se plekkie)

Kyker se Plekkie, is die eerste blog wat ek met julle wil deel via reblogging. Ek het lanklaas sulke lekker interessante fotos en dinge gelees. Hierdie gebou se argitektuur laat my woordeloos

York se geheim Daar is seker min dorpies wat met so ‘n mooi stadsaal kan spog soos York:  Die pragtige boogvensters, sy groot en swaar houtdeure, en die outydse verhoog daarbinne wat naweke sommer oopstaan sodat kinders op die planke kan gaan toneel speel voor ‘n denkbeeldige gehoor. Maar dis nie waaroor ek vandag wil gesels nie.  York het ‘n ander verrassing in sy outydse hoofstraat met die rye winkels en hulle netjiese sinkdakstoepies wat koelte gee teen die … Read More

via kyker se plekkie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: